Vrede Skool redenaars se tonge was behoorlik los by hul jaarlikse Redenaars-aand!

Baie geluk aan die volgende leerders:

Gr. 4-5 kategorie: 1ste LJ Botha, 2de Pieter Cronjé en 3de – Ella Odendaal.

Gr. 8-9: Kategoriewenner – Chariska Strydom

Gr. 10-12: 1ste – Luzaan du Plessis, 2de-Paul du Plessis en 3de – Anchen Gerber

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article