1. Foto bo: Kayla da Silva, gemiddeld 92.43% Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, LW & FW

Die matriekuitslae van die leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede van die Covid-19-pandemie hul laaste skooljaar moes voltooi – is vanoggend by skole bekend gemaak.

Hier is die toppresteerders van HTS Middelburg se 2020-matrikulante.

7 ONDERSKEIDINGS        

3. Kyla Schutte – Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, BS & FW 85.71%
4. Christiaan Vlok, gemiddeld 85% – Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, IGO, LW & FW

6 ONDERSKEIDINGS  

Danica Boardman, Isabelle Botha en Belita Prinsloo.

5. ONDERSKEIDINGS

Lizzy Erasmus, Sarie van Wyk, Dené Lindeque-Fouché, Reani Meyer en Chenel Senekal     

       4 ONDERSKEIDINGS        

Liize Cilliers, Dané Fourie, Michael Kaplan, Elzaan Steenkamp, Lerisha Storm.

HTS Middelburg het ook leerders gehad wat IEB se AdMaths-eksamen afgelê het en hulle het ook uitsonderlik daarin presteer. Kayla da Silva en Belita Prinsloo behaal ook vir dié vak onderskeidings.

HTS Middelburg wens sy presteerders, die Matriekklas van 2020, hul ouers en onderwysers hartlik geluk! Uitnemendheid deurstaan die toets van tyd. Sukses is die resultaat van harde werk en toegewydheid in ‘n moeilike jaar met baie uitdagings rondom die pandemie.

Ons beste Rooies-wense vergesel jul, mag jul elk ‘n kans gegun word om jul drome te verwesenlik!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article