
-
Hoër Meisieskool Paarl Interhuis Atletiek
Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang. Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die […]
-
-
Laerskool Park eerste skooldag 2020
Leah Brown reeds hard aan die werk en Chrislo Schoeman lui die klok. Waar is die dae waar die Graad 1-leerdertjies huil en sommer net vasskop vir hierdie nuwe onbekende […]
-
Hoërskool DF Malan Gr 8 ouers kuier saam
DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee. Welkom by die DF-familie! #trotsDF
-
Hoër Jongenskool Interhuis Gala
Hoër Jongenskool Paarl het ‘n baie suksesvolle Interhuis Swemgala aangebied.#boishaai
-
Paul Roos Gimnasium Gr 8’s nou deel van Maroen Masjien
Die verwelkomingsprogram van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het op ‘n hoogtepunt geëindig. Elke Graad 8 het sy skooldas en – pet ontvang en daarna saam die skoollied gesing. Hulle het […]
-
Worcester Gimnasium skitter by Jukskei kampioenskappe
Cecil le Roux en Ruan Olivier Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad […]
-
Nuwelinge by Hoërskool Aliwal Noord
Mnr Charles van Rooyen Met die aanbreek van die nuwe dekade is daar ook vernuwing by Ali-land. Die skool verwelkom graag vir Mnr Charles Van Rooyen as nuwe skoolhoof. Mnr […]
-
Worcester Gimnasium leerder ontvang top-toekenning
Mnr. Charl Schoeman (skoolhoof), Tineke Swanepoel en Ian Claassens (Oudskoliere-Bond). Tineke Swanepoel van Worcester Gimnasium het “The Marks Wurwand Mathematics Scholar of the Year Award” vir haar uitmuntende uitslae in […]
-
Laerskool Vryburg trotse atlete
Laerskool Vryburg is trots op hul atlete: Junemi Terblanché: Junior Veldatleet en junior Victrix Ludorum Amoré Hyman: Junior Baanatleet Keelan Titus: Junior Baanatleet Bergb Vorster: Junior Veldatleet en junior Victor […]














You must be logged in to post a comment.