Met al ons leerders wat môre weer terugkeer skool toe, is dit net die regte tyd om amptelik ook vir mej. WILMARI MULLER by ons Villie-familie te verwelkom. Juf. Wilmari sal die leisels stewig vashou in die Wiskunde gr.9 tot 12-klas en by die gr.4’s se NW. Ons glo en vertrou dat sy baie gelukkig hier by ons gaan wees en ook nog diep spore sal laat. Een maal ‘n Villie, altyd ‘n Villie!!
Home » Hoërskool Solomon Senekal verwelkom leerders en nuwe onderwyser
Hoërskool Solomon Senekal verwelkom leerders en nuwe onderwyser

Hoërskool Solomon Senekal verwelkom leerders en nuwe onderwyser
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Hoërskool Solomon Senekal verwelkom nuwe Skoolhoof
Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, is baie bevoorreg en verheug om hul nuwe skoolhoof, mnr. BENTON…
by
Christo du Randton
-

Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag
Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag….
by
Christo du Randton
-

Volwasse matrikulante vier hul eerste matriekafskeid in Eersterivier
Unity Adult Community Learning Centre in Eersterivier hou eerste matriekafskeid vir volwasse leerders vol glans…
by
Brenden Ruiteron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

