
-
Graad 10 en 11’s terug by Paul Roos Gimnasium
Graad 11 oriëntering Die suksesvolle afhandeling van die akademiese jaar is vir Paul Roos ’n prioriteit. Die matrieks het goed aangepas by die skool en het sopas hul toetsreeks voltooi. […]
-
Alies Interact delivers on a promise!
Lukhanyo Children’s Home On a visit to Lukhanyo Children’s Home in Herschel last year the Interacters promised to come and paint their dormitories in 2020. Unfortunately with lockdown this has […]
-
Hoërskool Nelspruit: Eerste virtuele uitdaging ‘n groot sukses
Die Coertse familie van Nelspruit wat aan Nellies se virtuele uitdaging deelgeneem het Nellies se eerste uitdaging was ‘n reuse sukses! Die afgelope naweek, het 156 deelnemers die eerste virtuele […]
-
Willem Postma Primêre Skool: Welkom terug Possies!
Welkom terug Possies! Die Graad 3 onnies het soos superhelde aangetrek, want superhelde dra maskers of skerms om hulself en ander veilig te hou. Julle almal is superhelde! ‘n Hoë […]
-
St Andrew’s School for Girls: Class of 2020
Celebrating our Class of 2020: My name is Yixiao Cai, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory at St […]
-
Hoërskool Waterkloof hou geleentheid vir sportkapteine
Vlnr: Monty Loubser, mnr Cobus van Dyk (sporthoof) en Johan Swarts Kloof-sport het op Vrydag 26 Junie 2020 ‘n spesiale geleentheid vir die sportkapteine van die 2020-seisoen gehou. Die doel […]
-
Paarl Girls’ High welcome back their learners
Welcome back to school dear grade 3, 4, 5, 6, 10 and 11 girls. We have missed you terribly and we are so glad to see you again. DIE HOËR […]
-
Hoërskool Wilgerivier leerders terug by skool
Die Wilgies is terug!!!! So lekker om almal weer te sien. Gemasker en 1,5m uit mekaar het ons die dag aangepak. #wilgiewenners #wilgietrots
-
Primêre Skool Naudéville Graad 1’s terug by skool
Frans Pretorius van Primêre Skool Naudéville in Welkom, was die heel eerste Graad 1 maatjie wat vanoggend by die skool was. Elke Graad 1’tjie het ‘n sertifikaat van dapperheid ontvang! […]
-
Primêre Meisieskool Oranje verwelkom Gr 1, 2, 3 en 6 terug by skool
Baie welkom aan al die Eendjies wat vandag teruggekom het skool toe. Ons is baie trots op hoe braaf julle is en ons kan sien julle het baie hard gewerk […]














You must be logged in to post a comment.