
-
Edgemead High School U/14 Cricket
Well done to the Edgemead High School’s u/14 Cricket boys who beat Hoërskool DF Malan. Daniel Haschick scored 108 runs as the opening batsmen! Well done gentlemen!
-
Ligbron graad 8’s woeker met hul talente tydens Groentjieskonsert
Vanjaar het die groentjies en VLR-lede van Ligbron Akademie vir Tegnologie gesorg vir hope skaterlag oomblikke tydens die jaarlikse Groentjieskonsert wat op Woensdag en Donderdagaand, 5 en 6 Februarie, in […]
-
Ligbron – Van Liggie-wurm na ware Liggie wees
Donderdagaand, 6 Februarie, was ‘n opwindende aand vir die Graad 8 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, toe hulle amptelik gedurende die Kers Aansteek Seremonie, as ware Liggies […]
-
Hoërskool Framesby Tweekampspan wen skole-kompetisie!
Voor vlnr: Anke Scheffer, Elzari van Niekerk, Elmien Hartslief, Anel Strauss, Zanri Black, Ilze Hattingh, Mienke Deyzel en Elanca van Jaarsveld. Agter vlnr: Terence Oelofse, Zack Serfontein, Ruhan vd Merwe, […]
-
UPS u/9’s enjoy fun and competitive encounter against LVS
On Wednesday afternoon, 5 February, Union Preparatory School’s u/9A mini-cricketers played a fixture against Laer Volkskool. This was the players’ very first match of the season and all the boys […]
-
Edgemead High School Clubs and Societies – RCL
Congratulations to Anastasia Groenewald, Baya Menisi and Jessica Mouton from Edgemead High School, Cape Town, who were elected onto the 2020 RCL (Representative Council of Learners) as the grade 8 reps.
-
Camps Bay pupil refs at Cape Town Rugby 10’s
Nicholas Haupt in Grade 10 at Camps Bay High School, was selected as Assistant Referee for the Cape Town 10’s held on 31 January and 1 February. The event is […]
-
Hoërskool Punt Metropolitan ‘n reuse sukses
Vlnr: Mnr. I. van Zyl (adjunkhoof), Me. C. Spies, (adjunkhoof) en Mnr. A. Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt se jaarlikse Metropolitan was weereens ‘n reusesukses. Ons “Gorries” het,soos in die verlede, […]
-
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr8 4de kwartaal 2019
Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr8 (2019) aangekondig. Hulle is Otshego Makhwana, Carlin Thomas, Jovan Scholtz, Johan Vorster, Liané van Tonder, Marcellus van der Merwe, Mmogo […]
-
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 9 4de kwartaal 2019
Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 9 (2019) aangekondig. Hulle is Llenay McCarthy, Danielle Nell, Marli van Rensburg, Sonalee Dam, Kgakololo Serei, Palesa Maselo, Beryl Gouws, […]














You must be logged in to post a comment.