
-
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 10 4de kwartaal 2019
Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 10 (2019) aangekondig. Hulle is Roné van der Vyver, Simon van Heerden, Andrew Fortuin, Kgalalelo Ditire, HP Joubert, Megan Fourie, […]
-
Vryburg High School Merit Colours Grade 8
Otshego Makhwana and Carlin Thomas from Vryburg High School received Academic Merit Colours Grade 8 (2019).
-
Hoërskool Strand Somerinterskole Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Strand atletiek Hoërskool Strand het baie goed gevaar tydens die Somerinterskole Atletiekbyeenkoms.
-
Hoërskool Vryburg Akademiese Vol Kleure Gr 10
Roné van der Vyver, Simon van Heerden, Andrew Fortuin en HP Joubert van Hoërskool Vryburg het akademiese Vol Kleure ontvang vir Graad 10 (2019).
-
Worcester Gimnasium Rugby presteer by Audim Boland Sewes Toernooi
Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee. Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino […]
-
Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 11 4de kwartaal 2019
Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 11 (2019) aangekondig. Hulle is Yahne Espag, Cassey-Jade Smith, Hesham Kana, Monthati Butjie, Helen Faber, Corli Oosthuizen, Carlo Jankowitz, Thoriso […]
-
Hoërskool Vryburg Akademiese Halfkleure Graad 9
Llenay McCarthy, Marli van Rensburg, Danielle Nell en Sonalee Dam van Hoërskool Vryburg het Akademiese Halfkleure ontvang vir Graad 9 (2019).
-
Vryburg High School Academic Honorary Colours Gr 11
Yahné Espag and Casey-Jade Smith from Vryburg High School received Academic Honorary Colours Gr 11 (2019).
-
Hoërskool Upington ruiters doen dit weer by Saddle Seat SA
Narike en Jessi Twee Uppie leerders het vanaf 29 Januarie tot 1 Februarie aan Saddle Seat South Africa Nasionale Ruiterkuns proewe te Riversdal in die Wes Kaap deelgeneem. Jessi Wessels, […]
-
PRG goeie opbou na Prestige atletiek
Stiaan van Huyssteen lei die pak met die 1500m Foto’s verslaf deur: Charmain Sanders. Met die jaarlikse Prestige byeenkoms wat op 12 Februarie by die Dal Josafat Stadium in die […]














You must be logged in to post a comment.