
-
Hoërskool Robertson leerders presteer in dans
Foto vlnr: Jana Waso en Melissa van Zyl Jana Waso, Abigail Fourie, Melissa van Zyl, Riëtte van Tonder en Gabby Dicker van Hoërskool Robertson het skitterend gevaar tydens die MOVE […]
-
BVHS leerders presteer by Bethlehem Eisteddfod
Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar. Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman. Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van der […]
-
-
Hoërskool Tygerberg: Musieknuus
Niel van der Colff (graad 8) het aan die GrootFM se kuber “jouGROOTtalent 2020”-kompetisie (Instrumentaal: kitaar) deelgeneem. Hy het met 95% die eerste plek in sy ouderdomskategorie (gr. 8 – […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Caitlyn Greve but I like to be called Cait. I joined St Andrew’s in Grade 5, and I am now in Grade 12 in Farrar House. My […]
-
-
Hoërskool Reitz verkies VRL vir 2021
Hoërskool Reitz se VRL vir 2021 is bekend gemaak. Baie geluk met julle verkiesing. Baie sterkte vir julle termyn. Mag julle geseënd wees en Hoërskool Reitz en sy leerders dien […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leer in Duits van verjaarsdae
Hoër Meisieskool Oranje se Gr. 10 Duitse leerders het die afgelope twee weke geleer van verjaarsdae in Duits. Hulle moes ’n partytjie beplan en ‘n uitnodigingskaartjie maak en stuur. Aan […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se Tennisspan soos Familie
Nadat Hoër Meisieskool Oranje die vorige drie keer teen Bloemhof vasgeval het, het Gina Moolman gehoop om vanjaar die houvas te breek. Oranje en Bloemhof sou mekaar dalk nog drie […]
-
Hoërskool Witteberg
Ons nuwe wêreld laat ons nuut dink, vars leef. Ons dink, droom en doen nuut – op ons unieke manier. Daarom bou ons aan die boustene van kennis en wysheid, […]














You must be logged in to post a comment.