
-
Primêre Meisieskool Oranje leerders skitter in drama
Vlnr: Mia Jacobs, Nanette Jordaan en Alessandra de Wet Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg! DramaWeb SA het ‘n aanlyn drama- en digkunskompetisie geloots waar leerders digitaal […]
-
Crawford International Ruimsig’s Kelly Nel excels in Dance
Crawford International (Maragon) is so proud of Kelly Nel in Grade 10. She received her Gauteng Colours for dance on Saturday 1 August 2020. She also came 3rd in the […]
-
Hoërskool Ermelo se Hayley van der Walt skitter by Speeltoneel 2020
Hayley van der Walt graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020 in samewerking met aktrise Desire Gardner. Hayley moes een van […]
-
Crawford International Ruimsig (Maragon)
Congratulations to Mikaela Visagie in Grade 10 for achieving excellent results for her participation in the ATKV-DigiPraat-projek. Her results were as follows: ATKV – digipraat A (Afrikaans) Nationale interskole redenaarsliga […]
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerders presteer by ATKV-DigiPraat
ATKV-DigiPraat het ‘n platform vir leerders geskep waar hulle in Afrikaans kan wys wat in hulle steek. Leerders kon in die gemaak van hul eie huis hul toespraak opneem en […]
-
Hoërskool Ermelo Landsdiens skop af met ‘n virtuele kamp
Hoërskool Ermelo begin DV eers amptelik in 2021 met Landsdiens, maar ons is bevoorreg om reeds vyf geregistreerde lede te hê! Marice de Jager, Mariska en Anke van Biljon, Divana […]
-
Leeuwenhof Akademie: Langdienserkenning 2020
Leeuwenhof Akademie wens die volgende personeel geluk met hulle langdienserkenning by die skool. Elkeen van hierdie personeel het al diep spore by Leeuwenhof getrap. Dankie vir elkeen se tyd en […]
-
Hoërskool Waterkloof: Boodskap vanaf Mnr Denysschen
Boodskap vanaf die hoof. —— Dinsdag 4 Augustus 2020 —— Luister asseblief aandagtig om kennis te neem van alle belangrike datums en reëlings. #lockdown2020 #covid19 #staysafe
-
Hoërskool DF Malan: DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom”
Hier is iets om almal se dag te maak! DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom” deur Die Heuwels Fantasties. Mnr. Jade Paige het alles vir ons aanmekaargesit en ons is […]
-
Hoërskool Adamantia: Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie?
Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie? Ons het vandag weer ons matrieks terug verwelkom na so ‘n kort breukie. Hierdie is vir elke Addie vir bietjie motivering […]














You must be logged in to post a comment.