
-
Hoërskool Fichardtpark CSV
Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede […]
-
St Andrew’s School for Girl: Celebrating our Class of 2020
My name is Alessia Surmon, and I am in Milner Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memories at St Andrew’s include participating in the […]
-
Hoërskool Wilgerivier 2019 matrieks behaal A-simbole na hermerk
Nadat die hermerk van 2019-matrieks ontvang is, het die volgende leerders van Hoërskool Wilgerivier ‘n A-simbool verwerf: Daan Muller : Toerisme 80% Jana Smit : IGO 80% Düter Struwig : Engels […]
-
Schools That Rock & SANBS Blood Drive – Witteberg High School
Olga, du Toit, Melincke Maartens and Lizaan Etsebeth SANBS have had a Schools that Rock blood drive this past week, 3 – 5 August for Witteberg High School in Bethlehem […]
-
Hoërskool Upington leerders presteer by ATKV Digipraat Redenaars
Vlnr: Willicia Padmaker en Geo Engelbrecht Op 21 Julie het Willicia Padmaker, Geo Engelbrecht, Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss van Hoërskool Upington aan die ATKV Digipraat Redenaars, wat deur Gerrie […]
-
Maak Hoërskool Sentraal jou keuse
Het jy al ‘n keuse vir jou Hoërskool gemaak? Hoërskool Sentraal presteer op talle gebiede waarvan Netbal een is! Sentraal 1e Netbalspan 2020: (3e in SA 2019) Ons speel 14 […]
-
Hoërskool Waterkloof leerders presteer in Wiskunde-kompetisie
Die Tukkie Wiskunde-kompetisie het vanjaar ‘n ander formaat aangeneem en leerders kon van 27 Julie tot 2 Augustus die kompetisie aanlyn voltooi. Hoërskool Waterkloof het algeheel derde van die top […]
-
Crawford International Ruimsig (Maragon) learner excels in Dance
Crawford International Ruimsig is so proud of Miya van Niekerk who won two gold medals at Talent Africa for ballet and Freestyle. She has qualified to participate in a New […]
-
Vereeniging Gimnasium – ontmoet die Wit Tiere
As Afrikaanse skool in Vereeniging is Vereeniging Gimnasium ‘n tuiste vir leerders en ouers wat wyd dink en groot droom oor die toekoms. Hoë standaarde, toegewyde onderwysers, goeie TROTS, DISSIPLINE, TRADISIE, […]
-
Hoërskool Upington leerder wen prys op Facebook
Tydens die “lockdown”-tydperk wat op 18 Maart 2020 begin het, het een van ons leerders, Neo-Collin Pretorius, aan ‘n kompetisie deelgeneem op Facebook. ‘n Besigheid, nl. Perfect Bounce Consultants, het […]














You must be logged in to post a comment.