Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon!

Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink het op die gebied van leierskap asook ‘n sertifikaat vir Hoofdogter 2020.

Baie geluk!!

Trekkertrots.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article