Vlnr: Joubert Flores, Jaylene Douglas, Megan Botha, Ilne le Roux, Leozé Lottering en Charl Hattingh

Primêre Skool Jordania: Dankbaarheidsprojekte

Vlnr: Joubert Flores, Jaylene Douglas, Megan Botha, Ilne le Roux, Leozé Lottering en Charl Hattingh

Foto vlnr: Nickah Gouws, Tshegofatso Makanyane, Mia Coetzer, Mev. Mariaan Briedenhann, Lethabo Nankwani, Mihanru McPhail en Caleb Grobler

Baie dankie aan elke Jorrie leerder en ouer wat deel was van ons twee dankbaarheidsprojekte.

Die Graad R tot 4 maats was deel van ENGO se Silwerdrade wolinsameling vir die Bergpragsentrum vir Bejaardes.

Graad 5 tot 7 maats was deel van Tafelrondte vrouens se jaarlikse projek wat hul in samewerking met die Santa Shoebox organisasie doen. Die leerders het ongeveer 110 skoenboks-geskenke vir minderbevoorregte kinders in hul omgewing geskenk.

Vlnr: Joubert Flores, Jaylene Douglas, Megan Botha, Ilne le Roux, Leozé Lottering en Charl Hattingh

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article