
-
2025 Western Mounted Games – Hoërskool Ermelo
2025 Western Mounted Games. Hoërskool Ermelo is baie trots op Carli Huber se uitsonderlike prestasie. Sy het haar SAEF-kleure verwerf vir die 2025 Western Mounted Games Junior Girls. Meer skolenuus: […]
-
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark het 15 Oktober, tydens hul Graad 12 Akademiese Prysuitdeling, hul Graad 12 Akademiese presteerders vereer. Dit was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots […]
-
SADTA Ultimate Summer Challenge – Hoërskool Fichardtpark
SADTA Ultimate Summer Challenge. Megan Muller, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SADTA Free State Provincial Disco Dance & Ultimate Summer Challenge deelgeneem. Megan verwerf die volgende […]
-
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell
Senekal Redenaarsfees. Foto: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Alissa Pretorius, Nacah Bosch, AJ Pretorius, Franzelle van Zyl. Voor: Muller Bosch. Afwesig: Diwan Smit, Wian Smit en Emma Smit. Tien leerders van […]
-
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo
NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Hoërskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU […]
-
Artistatue Nasionaal Finaal – Truida Kestell
Artistatue Nasionaal Finaal. Foto: Agter: Bester Grimbeek (gr2); John Boshoff (gr4); Biané Hattingh (gr6); Miah Grobbelaar (gr6); Alissa Pretorius (gr6); Suné Strauss (gr6); Deon van Zyl (gr7); Heilene Meintjes (gr7); Lungi […]
-
ATKV Digipraat – Primêre Skool Naudeville
ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys. Lenique het […]
-
Leiers 2025 – Hoërskool De Aar
Leiers 2025. Hoërskool De Aar het hul Leiers 2025, nuwe SR en Koshuisprefekte, aangekondig. Nuwe SR: Koshuisprefekte: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsda.co.za/ Foto’s verskaf
-
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Kerssangdiens laat warm harte – Hoërskool Ermelo
Kerssangdiens laat warm harte. Foto: Ruan Grobler en Wianke Cloete, Kultuurvoorsitters van 2025, wat aan stuur was van die geleentheid. Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo is deur die Kultuurvoorsitters […]













