Lejweleputswa o.15A Krieket Liga - Hoërskool Fichardtpark
Lejweleputswa o.15A Krieket Liga – Hoërskool Fichardtpark

Lejweleputswa o.15A Krieketliga – Hoërskool Fichardtpark


Lejweleputswa o.15A Krieketliga Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde en bevoorreg om vanjaar deel te kan wees van die Lejweleputswa o.15A Krieketliga – Hoërskool Fichardtpark. In hierdie liga kry die 0.15A krieketspan elke Saterdag in die krieketseisoen die geleentheid om aan ‘n 50-beurt wedstryd deel te neem. Vandag, 1 Februarie, het Fichies hulle eerste wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché afgeskop.

Fichardtpark boul eerste en beperk JF tot 122 lopies almal uit.

Fichies se beste boulers:

  • Pieter de Bruyn neem 4 paaltjies en staan slegs 13 lopies af.
  • Roelof Herbst neem 3 paaltjies en staan 21 lopies af.
  • Ivor Hamman neem 2 paaltjies en staan 39 lopies af.

Fichies se beste kolwers:

  • Damian Mulder 61 lopies van 27 balle.
  • Pieter de Bruyn 30 lopies van 30 balle.
  • Christiaan Myburgh 17 lopies van 19 balle.

Hoërskool Fichardtpark wen JF met 8 paaltjies!

Fichies o.15A krieketspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article