Heidedal & Sentraal Aquatics Gala - Welkom Gimnasium
Heidedal & Sentraal Aquatics Gala – Welkom Gimnasium

Heidedal & Sentraal Aquatics Gala – Welkom Gimnasium


Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Gimmie swemmers, Dirk Vermaak en Shyenne Laubscher, het die naweek in Bloemfontein deelgeneem aan die Heidedal & Sentraal Aquatics Gala.

Hulle het die volgende plekke behaal:

Dirk Vermaak

  • 50 m Rugslag – 2de
  • 200 m Borsslag – 2de
  • 50 m Borsslag – 4de
  • 100 m Vryslag – 4de
  • 100 m Borsslag – 2de
  • 50 m Vryslag – 4de

Shyenne Laubcher

  • 50 m Vlinderslag – 3de
  • 200 m Vryslag – 2de
  • 100 m Vryslag – 2de

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article