
-
HSDA Krieket – Hoërskool De Aar
HSDA Krieket. Twee krieketspelers van Hoërskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen Hoërskool […]
-
Noord-Kaap o.16 krieketspan – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van Hoërskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in […]
-
Nasionale Radikale Redenaars – Hoërskool Ooskus Gimnasium
Nasionale Radikale Redenaars. Anche Grobbelaar en Leon Müller, leerders van Hoërskool Ooskus Gimnasium in Oos Londen, het op Saterdag, 19 Oktober, aan die Nasionale Radikale Redenaars in Gauteng deelgeneem. Anche […]
-
Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Leiers 2025 – Welkom Gimnasium
Leiers 2025. Welkom Gimnasium het hul Leiers 2025 aangekondig: Hoofleiers, Onderhoofleiers en Matriekraad 2025. “A leader is one who knows the way, goes the way and shows the way.” -John […]
-
Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua
Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het […]
-
SANESA Prysuitdeling – Errie-Ruiter beste in Mpumalanga
SANESA Prysuitdeling – Foto: Joané van Zyl en Zelmari van der Walt ‘n Groot eer het Errie-Ruiter, Joané van Zyl, te beurt geval. Sy is tydens die SANESA prysuitdeling te […]
-
New Heads of school – Bishops Diocesan College
New Heads of school. The new leadership team of Bishops Diocesan College, Cape Town, for 2025 took office officially as the new Heads of school after the Valedictory last Friday. […]
-
WOW Spelfees – Laerskool Truida Kestell
WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto […]
-
Gerrie Berner Laerskole Tennis – Primêre Meisieskool Oranje
Gerrie Berner Laerskole Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole […]













