Loop-atletiekbyeenkoms - Hoërskool Punt atleet skitter
Loop-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt atleet skitter

Loop-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt atleet skitter


Loop-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys.

Met ‘n skitterende vertoning in diskus het sy nie net Hoërskool Punt se naam met trots verteenwoordig nie, maar ook ‘n nuwe rekord van 38.62m opgestel!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article