
-
Noord-Kaap Skaak – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Skaak. Vier van Hoërskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind […]
-
Skole Atletiek – Hoërskool Goudveld presteer
Skole Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het aan die JF Nedbank Skole Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Eerste plekke behaal: Tweede plekke: Derde en vierde plekke: Vyfde plek: Sesde […]
-
Debating – Crawford International Sandton
Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed […]
-
Skole Skaaktoernooi – Hoërskool De Aar
Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van Hoërskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in […]
-
Eden Sports Awards – Hoërskool Outeniqua
Eden Sports Awards. Drie leerders van Hoërskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer […]
-
Dogters Krieketspan – Hoërskool Fichardtpark
Dogters Krieket. Hoërskool Fichardtpark se dogters krieketspan het Hoërskool Sand du Plessis aangedurf in ‘n krieketwedstryd. Fichies kolf eerste en behaal 202 lopies in hul 20 beurte. Daarna het hulle […]
-
TSA Junior Meesters – Sekondêre Meisieskool Oranje
TSA Junior Meesters. Donna le Roux, Graad 11 leerder van Sekondêre meisieskool Oranje, het die afgelope naweek die TSA Junior Meesters Afrika se Junior Meesters o.18 toernooi in Pretoria gewen. […]
-
Lourierfunksie 2024 – Hoërskool Ermelo
Lourierfunksie 2024. Foto: Graad 12 Top Tien. Voor: JF Möller, Katelyn Potgieter, Helené Lotz, Hayley van der Walt, Robin Jooste. Agter: Kayleigh Moore, Megan van Rensburg, Blessing Oduntan, Riël Hugo, […]
-
TSA Junior Masters Championship – Grey Kollege
TSA Junior Masters Championship. Die Mandic-broers, Bogdan en Jovan, van Grey Kollege, het die afgelope naweek in Pretoria aan die TSA Junior Masters Championship deelgeneem. Slegs die top 8 van […]
-
Skolekrieket – Hoër Landbouskool Oakdale
Skolekrieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se o.15C krieketspan (Skaapstekers) het Woensdag, 23 Oktober, teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn se o.15B span in ‘n skolekrieket wedstryd te staan gekom. Oakdale […]













