
-
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang. Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam […]
-
ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Overvaal
ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir […]
-
Eden XCO kompetisie – Hoërskool Outeniqua presteer
Eden XCO kompetisie. Hoërskool Outeniqua se bergfietsspan het die afgelope naweek aan die 2de Eden XCO kompetisie by NMU kampus in George deelgeneem. Elke Kwagga het hulle bene op die […]
-
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal – Primêre Skool Naudeville
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Western Cape Netball trials – York High School
Western Cape Netball trials. Tylah Hector, learner of York High School in George, has been selected for the Eden and Central Karoo Netball Team. She has also advanced to the […]
-
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
-
2025 Tuskers Cricket Awards – Maritzburg College
2025 Tuskers Cricket Awards. An incredible evening of recognition and celebration for Maritzburg College cricket at the 2025 Tuskers Cricket Awards last week. From players to coaches, College was proudly […]
-
Duathlon Race – Point High School
Duathlon Race. Three learners from Point High High School and members of the Bayethe Multisport Academy competed in the first Duathlon Race hosted by Eden Triathlon on 13 April. These […]
-
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee […]
-
Teen-die-berg-Netbaltoernooi – Hoërskool Hartbeespoort
Teen-die-berg-Netbaltoernooi. Harties se netbaldogters is beslis slaggereed vir die seisoen wat voorlê! Harties se netbalspanne het die afgelope naweek kragte gemeet teen Hoërskool Stoffberg en Xanadu Private School tydens die […]













