
-
Netbal eksamen – Primêre skool Naudeville
Netbal eksamen. Sewe netbal-afrigters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Netbal eksamen geslaag. Vlak 2 Netbal eksamen geslaag: Vlak 1 Netbal eksamen geslaag: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za […]
-
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale […]
-
Cheerleading – Hoërskool Stellenbosch
Cheerleading. Sewe leerders van Hoërskool Stellenbosch is in Oktober 2024 gekies vir die Junior Nasionale Cheerleading span. In die Wes-Kaap is daar 24 atlete gekies vir die Junior en Youth […]
-
Independent Schools Hockey Festival – York High School
Independent Schools Hockey Festival. York High School, George, U16A boys hockey team represented York with pride at the prestigious Independent Schools Hockey Festival in Pietermaritzburg. Facing top schools like Bishops, […]
-
NWU Gholfdag – Hoërskool Marais Viljoen
NWU Gholfdag. Hoërskool Marais Viljoen, Alberton, het ‘n gholfglorie behaal. Die skool se Junior- en Senior-gholfspanne het by die NWU Gholfdag aan die finaal by die pragtige Pecanwood-gholfbaan deelgeneem – […]
-
Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché
Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica […]
-
Colours for tennis – St Andrew’s College
Colours for tennis. Three tennis players from St Andrew’s College, Grahamstown/ Makhanda, Qhawelethu Mbetshu, Matthew Ladds, and Lourend Coetzee were awarded Colours for Tennis. A special mention goes to Qhawelethu […]
-
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae […]
-
Botswana ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is […]
-
SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot […]













