
-
Kearsney Easter Rugby Festival – Milnerton High vs Peterhouse
Day 1 Match 1 Kearsney Easter Rugby Festival. In the opening game of the 2025 Kearsney Easter Rugby Festival, Milnerton’s power play boosted them to a 34-18 win over the […]
-
Individuele skaak toernooi – Laerskool Westwood
Individuele skaak toernooi. Agt skaakspelers van Laerskool Westwood, Boksburg, dring deur na die Distriks rondte vir die individuele skaak toernooi. Die deelnemers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
-
Top 10 Akademiese presteerders – Laerskool Westwood
Top 10 Akademiese presteerders. Foto Agter: Dinique van Rensburg, Hayley du Preez, Mia Coetzee, Scarlett Helberg, Chanè Nienaber, Calè Botha. Voor: Zanru le Roux, Kean Vorster, Matthew Human, Joshua Strydom […]
-
SA-karate – Hoërskool Zwartkop leerder presteer
SA-karate. Hoërskool Zwartkop leerder, Thinus Pretorius, het vanaf 4 tot 6 April aan die WUKF SA Nasionale semi-kontak Karate Kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem. WUKF SA is geaffilieerd by MASA (Martial […]
-
Junior Stadsraad – Hoërskool Overkruin leerder Junior Voorsitter
Junior Stadsraad. Hayden Manson, leerder van Hoërskool Overkruin in Vanderbijlpark, is as Hoërskool Overkruin se Junior Voorsitter vir die Juniorstadsraad verkies. Junior City Council. Hayden Manson from Hoërskool Overkruin, Vanderbijlpark, […]
-
Plasie dogtershokkie – Merensky Landbou Akademie
Plasie dogtershokkie. Die Plasie dogtershokkiespanne het op 15 April puik spel gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College op tuisgrond. Die o14A-span het met goeie samewerking en deursettingsvermoë ’n […]
-
NWU Sportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer
NWU-Sportreeks. Hoërskool Nelspruit se wintersportspanne het die afgelope naweek aan die semi’s en finales van die NWU-Sportreeks deelgeneem. Die sportmanne en -dames het met ’n hele klomp blink medaljes tuisgekom! […]
-
International Little Model Earth – Potchefstroom Gimnasium
International Little Model Earth. Gimmies is baie trots op een van hul leerders, Mienke Swart, wat aan die International Little Model Earth-kompetisie deelgeneem en puik presteer het. Mienke ontvang ’n […]
-
Cheerleading – Hoërskool Stellenberg
Cheerleading. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en […]
-
Ekonoom Dawie Roodt wil jong entrepreneurs ondersteun
Jongmense kan nou inskryf vir ‘n unieke Entrepneurskap-uitdaging













