
-
Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje
Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal […]
-
Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. 🏉 Hoërskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! Hoërskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse […]
-
WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium
WP-Akademie Rugbyspan. 🏉Paarl Gimnasium vier Ethan Barker se WP-Akademie Rugbyspan-Insluiting. Hoërskool Paarl Gimnasium is uiters trots op Ethan Barker, wat onlangs gekies is vir die Wes-Kaap Akademie-rugbyspan. Hierdie insluiting is […]
-
Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege
Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe én […]
-
G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege
G20 Jeugberaad. 🌍Wêreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ’n merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ’n […]
-
Leerder skitter met Skryftalent – Hoër Meisieskool Oranje
Leerder skitter met Skryftalent – Nanette Jordaan,is ’n Graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs gewys dat sy ’n merkwaardige aanleg het vir die geskrewe woord. Haar skryftalent […]
-
Junior Dogters Rhino Hokkiespan – Hoërskool Trio
Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark […]
-
SASHOC Nationals – Trio High School
SASHOC Nationals. 🏑Trio High School Shines at SASHOC Nationals. Trio High School in Kroonstad is beaming with pride as their talented U16A hockey team takes the national stage at the […]
-
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap – Bergsig Akademie
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap. Bergsig Akademie Skitter by Telkom Nasionale Netbalkampioenskap 2025. “Unity is strength—when there is teamwork and collaboration, great things can be achieved.” Met trots en opgewondenheid wens Bergsig […]
-
Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
Telkom Netbal Kampioenskap. Fichies skitter op nasionale verhoog! Hoërskool Fichardtpark is ongelooflik trots om vier van hul eie sterre geluk te wens waar hulle tans deelneem aan die Telkom Netbal […]













