
-
Streeks- en Provinsiale Sportspanne – Hoërskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van Hoërskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek […]
-
Thabo Mofutsanyana netbalspanne – Primêre Skool Jordania
Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Foto: Mieke Nel, Charlee Wandrag, Kayla van Niekerk. Sewe netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is opgeneem in die onderskeie Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Hierdie spanne gaan […]
-
Krieket Suid-Afrika – Hoërskool Stellenberg
Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en […]
-
Sport-naweek – Hoërskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. Hoërskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees […]
-
PADSSA Hockey teams – St Mary’s DSG Kloof
PADSSA Hockey teams. Thirty-one High School hockey girls from St Mary’s DSG Kloof have been selected for their respective PADSSA teams for 2025. U18A: U18B: U16A: U16B: U14A: U14B: The […]
-
Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell
Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang: Luan Brits: Fifile Mofokeng: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
SA National Arabian Championships – Eunice High School
SA National Arabian Championships. Kayla Oosthuizen, Grade 12 learner from Eunice High School in Bloemfontein, competed at the SA National Arabian Championships. She won the championship and was awarded the […]
-
Proscenium-dramakompetisie – Hoërskool Waterkloof
Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind. […]
-
Honours Blazers for Music – St John’s D.S.G.
Honours Blazers for Music. A BIG “congratulations” to three students from St John’s D.S.G. Pitermaritzburg, Mihlali H, Victoria B and Daniela C, who were recently awarded Honours Blazers for Music. […]
-
Skole Netbal – Hoërskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met […]













