Telkom Netball Champs - Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Telkom Netball Champs – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Telkom Netball Champs – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria


Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak!

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom Netball Champs. Die Champs het hierdie week plaasgevind.

Daarby is Amia Roux en Liane van Lochem, beide matrikulante van die klas van 2024, ook verkies tot die NSA o.19-groep. Hierdie ongelooflike prestasie getuig van die uitmuntende gehalte van Affie-netbal en die harde werk van elke speler en afrigter.

🎉 Baie geluk aan julle almal – julle laat die Affie-familie uiters trots voel!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article