
-
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook […]
-
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan – Hoërskool Goudveld
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan. 🏅 Hoërskool Goudveld vier internasionale trots! Hoërskool Goudveld wil met groot trots en opgewondenheid Miné de Klerk, ‘n oud-Goutie, gelukwens met haar insluiting in die 2025 Wêreld […]
-
Southern FS Closed Squash – Eunice High School outstanding
Southern FS Closed Squash. Eunice High School’s talented squash players recently competed in the Southern Free State Closed Squash Tournament—and they delivered outstanding performances! U16 Girls Division: 1st Place: Liné […]
-
VRL 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend
VRL 2026. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots die VRL 2026 van grade 9,10,11 en 12 bekendgestel. JF sien uit na groot drome, harde werk en wonderlike tye […]
-
Humansdorp teen thriving at international exchange programme
Akhumzi Masoka (17) from Humansdorp is thriving at Hurstpierpoint College on his three-month UK rugby exchange programme.
-
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie – Fichardtpark
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas […]
-
Nautilus Wiskundekamp – Truida Kestell presteer uitstekend
Nautilus Wiskundekamp. Laerskool Truida Kestell blink uit by Nautilus Wiskundekamp! Negentien slimkoppe van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs aan die gesogte Nautilus Wiskundekamp in Bloemfontein deelgeneem — en […]
-
U18 Baseball World Cup – SACS in the clouds of pride
U18 Baseball World Cup. SACS Student Heads to Japan for Baseball World Cup. SACS is proud to announce that Grade 10 learner, Luca Orgill, has earned a coveted spot on […]
-
Bulties agt jaar oorwinnaars – Hoërskool Bultfontein skitter
Bulties agt jaar oorwinnaars. 🏉 Hoërskool Bultfontein se o.13-rugbyspan skryf geskiedenis in die Sandveld Liga! Met trots en dankbaarheid deel ons die ongelooflike verhaal van Bulties se skitterende o.13-rugbyspan wat […]
-
Nashua 7’s Rugby Tournament – St Charles College enters fearless
Nashua Sevens Tournament. Despite the relentless drizzle and sodden fields, St Charles College brought fire and flair to the annual Nashua Sevens Tournament hosted by Maritzburg College. Entering two squads—the […]













