
-
SAOlympiad 2025 – Hoërskool Waterkloof
SAOlympiad 2025 – Hoërskool Waterkloof vier ‘n uitblinkprestasie! Hulle is ongelooflik trots op Charles Janse van Rensburg. Hy is onlangs as die Top presteerders in die SA Olympiad 2025 vir […]
-
Squash Colours – St Andrew’s College is proud of Daniel Meihuizen
Squash Colours. It is with great pride that St Andrew’s College confers Squash Colours upon Daniel Meihuizen. Since joining the First Team in Grade 8, Daniel has distinguished himself through […]
-
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Hoërskool Witteberg skitter
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. 🎶 Wittebergkoor verower nasionale eer. Hoërskool Witteberg se koor het op 1 November aan die gesogte Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is met trots gekroon as die […]
-
Tweekamp-prestasie – Hoërskool Jim Fouché, AJ Theron 1ste
Tweekamp-prestasie. 🏆 Hoërskool Jim Fouché blink weereens uit in tweekamp. Op Woensdag, 5 November, het AJ Theron van Hoërskool Jim Fouché deelgeneem aan die Suidelike Vrystaat Liga 3 vir tweekamp. […]
-
Prysuitdeling 2025 – Hoërskool Dr EG Jansen
Prysuitdeling 2025. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het tydens die skool se Prysuitdeling 2025 leerders beloon met toptoekennings. Baie geluk aan al die uitmuntende leerders wat vanjaar se hoogste toekennings […]
-
Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit
Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys […]
-
Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter
Karate-prestasie. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kan met trots terugkyk op ’n uitstaande prestasie deur Elvin Pienaar, leerder van Hoërskool Jim Fouché het op 8 November aan die Bushido Challenge […]
-
Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville
Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op een van hul ster-leerders, Elle-Anne Roper in Graad 5. Elle-Anne is onlangs gekies vir die gesogte Vrystaat 4+1 swemspan. Hierdie […]
-
SANESA Cape Metro Awards – Fairmont High School delighted
SANESA Cape Metro Awards. 🏆 Fairmont High School Shines. Fairmont High School, Cape Town, is proud to celebrate the outstanding achievements of its Equestrian Society riders at the 2025 SANESA […]
-
Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend
Lente Atletiekkampioenskap. Trio Primêr, Kroonstad, se atlete het met groot ywer en deursettingsvermoë deelgeneem aan die Lente Atletiekkampioenskap wat by Goble Park plaasgevind het. Die dag was lank en warm, […]













