
-
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier sporthelde! Baie geluk aan Dané de Klerk en Conrad van der Zwaard wat genomineer is vir die Vrystaat Sportsterre-toekennings in die skolekategorie. […]
-
SAIIA High School Quiz – SACS Ambassadors Outstanding
SAIIA High School Quiz. 🌍 SACS Shines at SAIIA High School Quiz. SACS, Cape Town, proudly took part in the prestigious annual SAIIA High School Quiz, hosted at Bishops. This […]
-
FPL A-afdeling Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark Krieket-trots
FPL A-afdeling Krieketreeks. 🏏 Hoërskool Fichardtpark vier krieketuitnemendheid! Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots en opgewonde oor Diederik de Vos en Stian Kruger. Hierdie twee uitmuntende eerstespan-krieketspelers is onlangs […]
-
Matriekraad 2025/2026 – Hoërskool Die Wilgers maak trots bekend
Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel Hoërskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en […]
-
Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman
Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie. […]
-
Latest WKF World Rankings – St Andrew’s proud of Galliano
Latest WKF World Rankings. 🌟 World Top 10 for Galliano Boni 🌍 St Andrew’s College, Makhanda (Grahamstown) is bursting with pride as we celebrate a historic moment in South African […]
-
Matrikulant van die Jaar – Hoërskool Jim Fouché
Matrikulant van die Jaar. 🎓 Hoërskool Jim Fouché vier uitnemendheid! Hoërskool Jim Fouché wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis én drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie […]
-
Statebondspele vir Skaak – Hoërskool Die Wilgers super trots
Statebondspele vir Skaak. ♟️ Zander Slabbert Gekies vir SA Onder-16 Skaakspan! Hoërskool Die Wilgers in Pretoria is ongelooflik trots om aan te kondig dat een van ons uitblinkers, Zander Slabbert, […]
-
Maybe yesterday maybe today – Hilton College Guy, excellent
Maybe yesterday maybe today. Today we’re celebrating Grade 11 learner Guy Fender. Guy was recently awarded 100% for an English essay entitled “Maybe yesterday. Maybe today. I still can’t be […]
-
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief – Laerskool Westwood trap saam
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief. 🚴 Wessies trap saam in nuwe bergfiets-aktiwiteit. Die Wessies het onlangs met groot entoesiasme deelgeneem aan ’n opwindende nuwe bergfiets-inisiatief, aangebied deur die Schools Cycling SA Bergreeks. […]













