
-
“Academic Achievers Tours” – Hoërskool Eldoraigne ‘styg op’
“Academic Achievers Tours.” 🌍 Eldo’s verken die wêreld! Hoërskool Eldoraigne se sterre skyn internasionaal! Daniël de Lange en Hanré Taljaard is op pad na die VSA, terwyl Abigail Gouws Ierland […]
-
Eendjie-beker Minitennis toernooi – Primêre Meisieskool Oranje
Eendjie-beker Minitennis toernooi. ’n Oranje Eerste! 🎾 Op Maandag, 29 September het Primêre Meisieskool Oranje geskiedenis gemaak met hul heel eerste Eendjie-beker Minitennis Toernooi! ’n Opwindende dag vol sportgees en […]
-
Kinders wys twee van Jaco Jacobs se boeke as bestes aan
Stink Sokkies, ‘n boek deur kinderboekskrywer Jaco Jacobs van Bloemfontein, was een van die wenboeke in die ATKV-woordveertjies se Kinderboekeerbewyse vir 2025.
-
Winter Sports Recognition – La Rochelle Girls’ High Delighted
Winter Sports Recognition. Ceremony Highlights. La Rochelle Girls’ High School, Paarl, is delighted to celebrate the outstanding achievements of its talented athletes, who have demonstrated unwavering commitment, skill, and sportsmanship […]
-
Durbanville en Waterkloof stap met louere weg in Dink of Sink-eindronde
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale eindronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie.
-
Water Polo Victory – Kearsney College U14’s Crowned Champions
Water Polo Victory. Kearsney College U14A Crowned Champions at Rondebosch Water Polo Tournament. Kearsney College’s U14A water polo team delivered a thrilling performance to clinch the championship title at the […]
-
Fast Five Netball – Eunice High School superior results
Fast Five Netball. Eunice U17A fast five netball team qualifies for nationals! Pictured with the superstars: Ms Ané Retief, Ms Heila Marais (Coordinator), Mr Burgert Lategan (Coach), and Mrs Natasha […]
-
Kreatiewe Skryfkompetisie – Hoërskool Witteberg blink uit
Kreatiewe Skryfkompetisie. Witteberg-skrywers skryf hul naam in glansletters! Die pen is inderdaad magtiger as die swaard – veral in die hande van Witteberg se briljante jong skrywers! In die nasionale […]
-
Vrystaat Padfietswedren – Grey Kollege Primêr trap voort met trots
Vrystaat Padfietswedren. Grey Kollege Primêr wil ’n groot hoera! uitstuur aan vier ysters op twee wiele wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig in padfiets: Ruben du Toit, Sameul […]
-
President’s Award – Grey High School is proud of Josh Voges
President’s Award. 🎉 Celebrating Excellence at Grey High School, Gqeberha. A huge congratulations to Josh Voges on attaining the Silver level of the President’s Award — a prestigious recognition of […]













