
-
VIDEOS | Combining heritage and young voices: Stepping up to grace museum with lively sound
Recently, the Kimberley Children’s Choir performed at McGregor Museum, accompanied by local school choirs, amidst a festive atmosphere.
-
Ingenieursgrafika en -Ontwerp – Hoërskool Kemptonpark skitter
Ingenieursgrafika en -Ontwerp. Hoërskool Kemptonpark leerders skitter in IGO-kompetisie. Op 24 September het twee briljante Graad 11-leerders van Hoërskool Kemptonpark, Daniel de Jager en Arno Lourens, saam met hul toegewyde […]
-
Dogterskrieket Motheo-spanne – Hoërskool Sentraal krieketsterre
Dogterskrieket Motheo-spanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys […]
-
2026 Leadership Announcement – Rhenish Girls’ High delighted
2026 Leadership Announcement. Congratulations to all the Rhenishers appointed to leadership positions for 2026. We are incredibly proud of you and wish you every success as you embrace these roles. […]
-
SA Junior Women’s Hockey – Rhenish Girls’ High School delighted
SA Junior Women’s Hockey. 🏑 Sport Achievement: National Team Selection for Leah du Plessis! Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, is thrilled to announce that Leah du Plessis (Grade 12) has […]
-
Leadership team 2026 – Grey College Primary Delighted
Leadership team 2026. Grey College, Bloemfontein, is delighted to introduce the leadership team for 2026. We wish these three exceptional young leaders every success as they represent the values and […]
-
Departementshoof Fisiese Wetenskap – Hoërskool Witteberg
Departementshoof Fisiese Wetenskap. Hoërskool Witteberg is verheug om aan te kondig dat me. Elicia Visagie amptelik aangestel is as die nuwe Departementshoof vir Fisiese Wetenskap. Me. Visagie, ’n trotse oudskolier […]
-
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter. Twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Denica Scheepers en Janco Scheepers, het op 27 September met trots […]
-
Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand
Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand se matriekafskeid se glans en swier was die regte kombinasie. Met die matriekafskeid het die matrieks bewys dat styl en elegansie die perfekte […]
-
Vreesloos 2025: Durbies, Brakkies, Stellies en DF-ers slaggereed vir finaal
Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan in die eindronde van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos-kompetisie.













