
-
Umalusi gives end-of-year matric exams the green light for 2025
More than one million Grade 12 learners will write 2025 end-of-year exams across 9 100 centres after Umalusi gave the green light.
-
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎 Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat […]
-
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- […]
-
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan! Gerald is as deel van die Vrystaat […]
-
Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp. Uitmuntende prestasie deur JF-leerders! Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op Dian Lotriet en Franzelle Barnard. Hierdie twee skitterende atlete het op 4 Oktober ’n tweede plek […]
-
Young scientists awarded R11 million in bursaries at Eskom Expo International Science Fair
Eskom awarded six full bursaries worth R5 million during the Special Awards ceremony, contingent on meeting the required criteria upon receiving their matric results, to support these bright minds. These bursaries cover full tuition, accommodation, meals, textbooks, and a living…
-
Tennis Synergy Cup – Hoër Landbouskool Marlow
Tennis Synergy Cup – Foto heel links: Skag; middel: Valk; derde van regs: Atlas; tweede van regs: Murray Vier Marlow seuns skitter op Cradock tydens die Tennis Synergy Cup. Hoërskool […]
-
SA Stoeikampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché uitstaande
SA Stoeikampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit op nasionale stoeiverhoog. Drie talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die Vrystaat met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe wat […]
-
2026 Head Leaders – La Rochelle Girls’ High School proud
2026 Head Leaders. Celebrating the 2026 Head Leaders and Executive Committee. Congratulations to the newly appointed Head Leaders and Executive Committee of La Rochelle Girls’ High School, Paarl, for 2026! […]
-
Matrikulant van die Jaar – Eunice se Ster skyn helder
Regstelling Matrikulant van die Jaar. Kiara Subramanian, matrikulant van Eunice High School in Bloemfontein, het die kroon huistoe gebring! Sy is inderdaad die wenner van die Matrikulant van die Jaar […]













