
-
U.10C Cricket – St Charles showed character
U.10C Cricket. A Heroic Start to the Season for St Charles College U.10C Cricket Team. What a thrilling and inspirational opening to the season for the U10C St Charles College […]
-
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie het rede om fees te vier! Verskeie van hul uitmuntende krieketspelers is onlangs gekies vir Limpopo spanne. Hierdie krieketspelers sal op provinsiale […]
-
President’s Award Gold – DSG Makhanda, excellent Performance
President’s Award Gold. A huge congratulations to Jemma Sievwright on achieving the President’s Award Gold and receiving Community Engagement Half Colours! Your dedication, leadership, and the meaningful difference you’ve made […]
-
Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia
Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia se matrieks het vandag die laaste hekkie van hul hoërskoolloopbaan aangepak. Die dag vir die Valia matrieks het aangebreek om te groet. Elke matrikulant […]
-
Speech Night – Saint Andrew’s School, Bloemfontein delighted
Speech Night. Saint Andrew’s School, Bloemfontein – Celebrating Excellence at Speech Night. At their Speech Night yesterday evening, Saint Andrew’s School proudly honoured two exceptional learners with prestigious Board Medals—awards […]
-
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie – Hoërskool Outeniqua
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie. Vanoggend, Vrydag 17 Oktober, het Hoërskool Outeniqua, George, se matriekgroep van 2025 hul laaste skooldag op ’n gedenkwaardige manier gevier. Die dag het afgeskop met ’n […]
-
Koshuisleiers vir 2026 – Hoërskool Hoopstad kondig met trots aan
Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel Hoërskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend — leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. 🌟 […]
-
2025 Matrieks laaste skooldag – Hoërskool Jim Fouché groet
2025 Matrieks laaste dag. Afskeid aan die 2025-matrieks van Hoërskool Jim Fouché. Vandag staan julle op die drumpel van ’n nuwe reis. Die gange van Jim Fouché het jul lag, […]
-
Geslote Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ’n Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool Welkom. Hierdie toernooi […]
-
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – Hoërskool Jim Fouché
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het pas ’n uitsonderlike mylpaal bereik — hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale […]













