Paarl Boys' High Krieketfees - Hoërskool Outeniqua indrukwekkend
Paarl Boys’ High Krieketfees – Hoërskool Outeniqua indrukwekkend

Paarl Boys’ High Krieketfees – Hoërskool Outeniqua indrukwekkend


Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas o.19A- en o.15A- krieketspanne neem tans deel aan die gesogte Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas het reeds ’n paar indrukwekkende vertonings gelewer.

Dag 1 Hoogtepunte

Hoërskool Outeniqua o.19A teen Hoërskool Bellville o.19A

  • HS Bellville: 65-10 (Ross Taljaard 6-16 in 6.3 beurte)• OHS: 154-10 (Hanno Swart 51 van 75 balle; Daniel du Preez 41 van 53 balle).
  • HS Bellville 2de beurt: 21-5 (Johalin Oosthuizen 5-4 in 3.1 beurte)
  • OHS wen met ’n beurt en 68 lopies!

Hoërskool Outeniqua o.15A teen Paarl Boys High Invitational XI (25 beurte)

  • Paarl Boys XI: 93-10 (Liam Joshua 4-14 in 3 beurte)
  • OHS: 96-9 (Bismark Potgieter 18 van 21 balle; Wynand Roelofse 16 van 22 balle)
  • OHS wen met 1 paaltjie!

Dag 2 Hoogtepunte

Hoërskool Outeniqua o.19A teen Hoërskool Dr EG Jansen o.19A (50 beurte)

  • EG Jansen: 172-10 (Dehan Meyer 3-33 in 6 beurte)
  • OHS: 127-10 (Daniel du Preez 46 van 62 balle)
  • OHS verloor met 44 lopies.

OHS o.15A vs Somerset College o.15A (50 beurte)

  • Somerset: 193-10 (Marco van Zyl 3-12 in 6 beurte; Hendrik Hofmeyr 3-33 in 9 beurte)
  • OHS: 130-10 (Luke Liebenberg 31 van 43 balle; Washe Louw 29 van 59 balle)
  • OHS verloor met 63 lopies.

Sterk vertonings, harde werk en trots op die veld … sterkte met die res van die fees Kwaggas!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article