Nuwe Personeel verwelkom - Hoërskool Bultfontein
Nuwe Personeel verwelkom – Hoërskool Bultfontein

Nuwe Personeel verwelkom – Hoërskool Bultfontein


Nuwe Personeel verwelkom. Hoërskool Bultfontein verwelkom nuwe personeel.

Hoërskool Bultfontein is verheug om die volgende nuwe personeellede by hul span te verwelkom. Die skool sien uit na die waardevolle bydraes wat elkeen gaan lewer tot die akademiese en sportontwikkeling van hul leerders:

  • Mev Sanél van Zyl – RTT onderwyseres
  • Mej Danél van Rooyen – Afrikaans-onderwyseres Graad 4-8
  • Mnr Steven van Vuuren – Engels-onderwyser Graad 4-7
  • Mnr Len Hillebrand – Sportkoördineerder

Bulties wens hulle alles van die beste toe in hul nuwe rolle en vertrou dat hulle vinnig tuis sal voel in die Bultfontein-familie.

Van links: Danél van Rooyen, Steven van Vuuren, Len Hillebrand

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://bulties.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article