
-
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Witteberg Nasionale wenner
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Hoërskool Witteberg se koor gekroon as Nasionale Wenners! Op 1 November 2025 het Hoërskool Witteberg se koor van Bethlehem aan die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is […]
-
E le Rouxkoshuis – Primêre Meisieskool Oranje Koshuisleiers 2026
E le Rouxkoshuis. Met trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul nuwe koshuisleiers aan! Hierdie uitmuntende groep dogters is gekies om ’n verskil te maak, ’n […]
-
T20 School Boy Cricket – Grantleigh Schools Excellent performance
T20 School Boy Cricket. Grantleigh U15 Cricket Boys Triumph in Commanding T20 Victory. Grantleigh Schools’ U15 cricket team delivered a stellar performance in their recent T20 clash against the KCCD […]
-
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Goudveld aankondiging
Hoofleiers 2026. Met trots en opgewondenheid stel Goudveld Hoërskool, Welkom, hul nuwe leierspan vir 2026 bekend. Hier is vier jongmense wat reeds bewys het dat hulle die hart en gees […]
-
Skoolleiers 2026 – Primêre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend
Skoolleiers 2026. Met groot trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul skoolleiers vir 2026 aan. Baie geluk aan elke dogter wat hierdie besondere eer ontvang het. […]
-
Noord-Vrystaat Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville skitter
Noord-Vrystaat Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul merk gemaak het tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek Kwalifiseringskompetisie. Hierdie talentvolle jong gimnaste het nie net hul […]
-
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz is besonder trots op mnr Conrad van den Heever. Hy is aangewys as die entoesiastiese skeidsregter van die jaar. Was daar ooit ’n […]
-
2025 Awards Ceremony – Eunice High Excellent Performance
2025 Awards Ceremony. Eunice High School Special Awards 2025. Congratulations to these exceptional learners! At the 2025 Eunice High School Awards Ceremony, Eunice proudly celebrated the achievements of students who […]
-
SA20 Schools krieket-uitslag – Hoërskool Outeniqua staan uit
SA20 Schools krieket-uitslag. 🏏 Krieketuitslag: Outeniqua o.19A vs Thembalethu HUB o.19. Op Dinsdag, 28 Oktober 2025, het Hoërskool Outeniqua se eerste krieketspan kragte gemeet met Thembalethu HUB o.19 in ’n […]
-
Basketball Classic Challenge – St Andrew’s College
Basketball Classic Challenge. St David’s Marist Inanda Hoops Classic Challenge. From 16–19 October 2025, the St Andrew’s College U15A and 1st basketball teams travelled to Johannesburg to compete in the […]













