
-
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom Nico Loubser
Nuwe personeel. As deel van nuwe personeel, heet Grey Kollege Mnr Nico Loubser met groot waardering welkom by die skool. Hy en sy vrou het onlangs vanaf Nylstroom na Bloemfontein […]
-
Board Medalists honoured – Eunice High School delighted
Board Medalists honoured. Fifteen Board Medalists Honoured. Eunice High School is especially proud to announce that fifteen Grade 12 learners from the Class of 2025 have been awarded the prestigious […]
-
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Diamantveld
JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir Hoërskool Jim Fouché. Die Eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ’n knap oorwinning van 5 lopies teen […]
-
Inter-huis Atletiek – Hoërskool Noordheuwel atlete skitter
Inter-huis Atletiek. 🌟 Hoërskool Noordheuwel Interhuis Atletiek – ’n Dag van Rekords en Glorie. Op Maandag, 19 Januarie, het Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Alhoewel die dag koud […]
-
Tennisfenomeen Mia de Wet – Bergsig Akademie
Tennisfenomeen Mia de Wet – Die gange van Bergsig Akademie en die strate van Rustenburg bruis van trots. Dit gaan alles oor ’n 14-jarige tennisfenomeen, Mia de Wet, met ’n […]
-
New Headmistress appointed – Eunice High School is ecstatic
New Headmistress appointed. Appointment of Mrs Jackie Botma as Headmistress. Eunice High School is delighted to announce that the Free State Department of Education has officially appointed Mrs Jackie Botma […]
-
New staff – Selborne College is jubilant over the new staff
New staff. Selborne College is delighted to welcome its new staff members to the Selborne family. The college wishes each of you every success as you begin your journey. Selborne […]
-
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar wen Hoërskool Middelburg
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. Hoërskool De Aar […]
-
2026 Pêrelseremonie – Hoër Meisieskool Bloemhof A-kandidate
2026 Pêrelseremonie. Die 25ste Pêrelseremonie van Hoër Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ’n viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ’n […]













