Road & Time Trial Championships - Hoërskool Sentraal skitterend
Road & Time Trial Championships – Hoërskool Sentraal skitterend

Road & Time Trial Championships – Hoërskool Sentraal skitterend


Road & Time Trial Championships. 🚴‍♀️ Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe!

Hoërskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswêreld gevestig tydens die Combined Provincial Road & Time Trial Championships wat op 17 en 18 Januarie plaasgevind het.

Time Trial – Junior Women

  • 3de plek algeheel
  • 1ste plek in Vrystaat

Road Race – 94 km

  • 3de plek algeheel
  • 1ste plek in Vrystaat

🌟 Ulrike se uitsonderlike prestasies bewys nie net haar talent en deursettingsvermoë nie, maar ook dat sy ’n krag is om mee rekening te hou in die toekoms van Suid-Afrikaanse vroue-fietsry.

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article