
-
2025 SA Olympiads – St Dominic’s Newcastle outstanding results
2025 SA Olympiads. St Dominic’s Newcastle Primary School is celebrating an extraordinary achievement on the national stage! At the 2025 South African Olympiads, which featured more than 110,000 learners from […]
-
Rasieleiers 2026 – Hoërskool Sentraal kondig met trots aan
Rasieleiers 2026. Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers vir 2026 bekend. Hoërskool Sentraal het met trots die aanstelling van hul Rasieleiers vir 2026 aangekondig. Die groep leerders, wat as rolmodelle en draers […]
-
Tygerberg Internasionale Eisteddfod – Hoërskool Swartland trots
Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Hoërskool Swartland skitter by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod! 🌟 Dit is met groot vreugde dat Hoërskool Swartland, Malmesbury, kan aankondig dat nóg ’n ster uit die skool […]
-
Aloes Provincial Tennis – DSG Makhanda delighted
Aloes Provincial Tennis. 🎾 DSG Junior Tennis News. Congratulations to Our Provincial Tennis Stars! The Diocesan School for Girls, Makhanda, is thrilled to celebrate our DSG Junior School pupils who […]
-
Skopboks – Die Hoërskool Wonderboom trots op Lindie Landsberg
Skopboks. Lindie Landsberg: ’n Kampioen wat inspireer. By Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria skitter ’n jong sportster met buitengewone talent en vasberadenheid. Lindie Landsberg het reeds haar naam gevestig as […]
-
Ozzie Gladwin Canoe Race – Michaelhouse Canoeists outstanding
Ozzie Gladwin Canoe Race. 🚣 Michaelhouse Canoe Club Report. The Michaelhouse Canoe Club proudly took part in the Ozzie Gladwin Canoe Race this past weekend. Traditionally raced across Albert Falls […]
-
Alpha Wiskunde Prestasie – Hoërskool Garsfontein trots op Ruben
Alpha Wiskunde Prestasie. Ruben Schlebusch vierde beste in Suid-Afrika. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is super trots op Ruben Schlebusch met sy uitsonderlike 96% Alpha Wiskunde prestasie in die nasionale eindeksamen. Ruben […]
-
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – Hoërskool Linden
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. Hoërskool Linden vier sporttrots! Hoërskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die […]
-
National Finals of SACOPA – Kingsmead College delighted
National Finals SACOPA. 🌟 Kingsmead College Super Report. Kingsmead College is delighted to celebrate the outstanding achievement of Kiara Jansen. Through her remarkable dedication, discipline, and talent, Kiara has proudly […]
-
Eden A-liga Langbad gala – Hoërskool Outeniqua vaar uitstekend
Eden A-liga Langbad gala. 🏊♂️ Hoërskool Outeniqua Kwaggas blits in die water! Hoërskool Outeniqua se Kwagga-swemmers bou aan ’n ongelooflike momentum! Op Saterdag, 8 November 2025 het hulle aan die […]













