
-
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell
Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell se tennisspelers skitter en beleef ’n uitsonderlike jaar. Hulle is ’n groot groep talentvolle spelers wat nie net vir die Oos-Vrystaatspan gekies is nie, […]
-
E-Sport – Grey College Fortnite 1st team excellent display
E-Sport. Grey College E-Sport Report. Congratulations to our Fortnite 1st Team, who secured 1st place in their very first league match against 34 other teams. Match Highlights: E-Sport Geluk aan […]
-
Top 5 Atletiek Coetzenburg – Hoërskool Durbanville uitstaande
Top 5 Atletiek Coetzenburg. 🏆 Hoërskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. Hoërskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch, […]
-
School Tennis – York High School outstanding vs Curro Mossel Bay
School Tennis. Well done to all the York High School players who proudly represented their school against Curro Mossel Bay this week. The York boys delivered an exceptional performance, showcasing […]
-
Seuns Tennis – Hoërskool Stellenberg 1ste span skitter
Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! 🎾 Hoërskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS […]
-
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College elated announcing
Easter Rugby Festival 2026. Kearsney College, KwaZulu-Natal. Widely regarded as one of South Africa’s premier school rugby events, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) returns for its 17th edition with […]
-
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei
Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was […]
-
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys […]
-
Cavaliers Tennis – Hoër Meisieskool Paarl trotse spanlede
Cavaliers Tennis. 🎾 Hoër Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie […]
-
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Rugby – Hoërskool Fichardtpark se harte bars van trots. Fichies het groot nuus om te vier! Mnr Reon Vosloo, van Hoërskool Fichardtpark, is aangestel as die assistent-afrigter vir […]













