
-
Miss Teen Universe – DF Akademie se trots loop oor
Miss Teen Universe. South Africa – Western Cape. DF Akademie is ongelooflik trots op hul graad 9-leerder, Olivia Lucas, wat as semifinalis gekies is vir Miss Teen Universe South Africa […]
-
Skole Krieketnuus – Hoërskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand
Skole Krieketnuus. 🏏 Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen Hoërskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs Hoërskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG […]
-
Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Naudeville
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te […]
-
Praatstoel-Redenaars – Hoërskool Linden
Praatstoel-Redenaars – Hoërskool Linden se praatstoel-redenaars het weer bewys dat Linden se stemme sterk en helder klink! Baie geluk aan elke leerder wat gekies is om aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel […]
-
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – Hoërskool Punt is supertrots
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme – Europa wag! Hoërskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap […]
-
Annual Prize Giving – Michaelhouse’s outstanding achievements
Annual Prize Giving. Michaelhouse Prize Giving Report – February 18, 2026. On Wednesday, 18 February, just before the half-term break, Michaelhouse, KZN, hosted its annual Prize Giving. It was for […]
-
KYK: HMS Paarl maak dit vyf in ‘n ry by prestige 4M-atletiekbyeenkoms
HMS Paarl het vir die vyfde agtereenvolgende jaar met die 4M-wentrofee weggestap tydens dié jaarlikse byeenkoms tussen die Boland se top vier meisieskole.
-
Moedertaaldag – Primêre Skool Naudeville
Moedertaaldag – Primêre Skool Naudeville se leerders het vandag met groot entoesiasme Moedertaaldag gevier. Elke klas het unieke Afrikaanse woorde skool toe gebring. Dit was woorde wat kleur en karakter […]
-
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap – Primêre Meisies Oranje
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap Op 17 en 18 Februarie het Primêre Meisieskool Oranje se swemspan met trots aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap by die stadion-swembad deelgeneem. Die dogters het met ongelooflike […]
-
High Performance Chess Event – York High School delighted
High Performance Chess Event. York High School, George, is incredibly proud of Kayleigh Comforth (Grade 8 ) on her selection to represent the Eden District at the Inter-District High Performance […]













