Suid-Vrystaat Tweekampspan - Primêre Skool Naudeville
Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Naudeville

Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Naudeville


Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te neem aan die groot tweekampbyeenkoms.

Naudeville is ongelooflik trots op jou, Elle-Ann – jou harde werk en toewyding bring eer aan jou skool en gemeenskap!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article