
-
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit
Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok, […]
-
KZN Athletics Championships – Durban Girls’ College delighted
KZN Athletics Championships. Durban Girls’ College proudly congratulates Sky-Shae Anderson (Grade 9) on her outstanding performance at the KZN Athletics Championships. Competing in the U16 100m and 200m sprints, Sky-Shae […]
-
Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen
Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul […]
-
U13 School Cricket – Stulting Primary School outstanding
U13 School Cricket – Stulting u/13 Clinch Dominant Victory Over Kruisfontein Primary. Stulting Primary School, Humansdorp, U13 cricket team delivered a commanding performance against Kruisfontein Primary School. Stulting secured a […]
-
Bergfiets by Devonbosch – Hoërskool Durbanville ryers presteer
Bergfiets by Devonbosch. Hoërskool Durbanville Bergfiets-seisoen afskop. Durbies se bergfietsryers het die naweek hul seisoen met groot geesdrif begin by Devonbosch, Stellenbosch – en sommer dadelik sterk vertonings gelewer. Podiumplekke: […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Fichardtpark en Voortrekker wys hoe vasbyt lyk
Op Saterdag 14 Maart kon ondersteuners langs die rugbyveld, hokkieveld en die netbalbaan hulle inleef in opwindende skolesport.
-
Vrystaat Hengel Kampioenskappe-BVHS
Vrystaat Hengel Kampioenskappe – Dian van Zyl, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat Hengel Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by die Vaaldam. Dian het […]
-
SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven
SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe […]
-
Kaapstad Mini-Toernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl
Kaapstad Mini-Toernooi – Hoërskool Gimnasium Paarl is trots op een van hul Gimnasium-leerders wat ‘n groot prestasie behaal het. Hanri van Rooyen, ’n graad 11-leerder, het die afgelope naweek haar […]
-
Steyn City Hokkietoernooi – Hoërskool Zwartkop bult hul spiere
Steyn City Hokkietoernooi. 🏑 Zwarrie-hokkie wys hul spiere by Steyn City Toernooi! Hoërskool Zwartkop, Centurion, se eerste seunshokkiespan het aan die gesogte Steyn City Hokkie Toernooi deelgeneem en met trots […]













