
-
Schoolboy Rugby – Kearsney College 1st game outstanding
Schoolboy Rugby. Kearsney College vs St Charles College – Rugby Season Opener. The official start of the rugby season saw Kearsney College travel to Pietermaritzburg to face St Charles College. […]
-
SA Atletiekkampioenskappe – Welkom Gimnasium atlete in span
SA Atletiekkampioenskappe. Welkom Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 11 Gimmie-atlete gekies is om die Vrystaat-atletiekspan te verteenwoordig by die SA-Atletiekkampioenskappe in Rustenburg. Hierdie prestasie is ’n […]
-
Hokkiespan – Bergsig Akademie v/s Curro Klerksdorp
Hokkiespan – Bergsig Akademie het gister behoorlik geskitter op die hokkieveld teen Curro Klerksdorp. Van die eerste fluitjie af was dit duidelik dat Bergsig se hokkiespan met vuur in hul […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks | Diamantveld en Trio laat skare juig
Die hoogtepunt van die Wesgrow-kragmeting tussen Diamantveld en Trio was die rugbywedstryd tussen die eerstespanne, wat die toeskouers op die punt van hul stoele gehou het.
-
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, Hoërskool Kemptonpark se trots
SA o.19 Vrouekrieketspan. Hoërskool Kemptonpark vier ’n merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18–29 […]
-
Greg Beling Tournament – Renish Girls’ High School outstanding
Greg Beling Tournament. The Rhenish 1st Hockey Team returned home on Sunday after an action-packed weekend in East London. The girls competed in the prestigious Greg Beling Hockey Festival. Although […]
-
Hockey 100 Cap Milestone – Rhenish Girls’ High School delighted
Hockey 100 Cap Milestone. Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, proudly celebrates a remarkable achievement: over the past two weekends, no fewer than six 1st Team players reached the prestigious milestone […]
-
Con Spirito Debat-werkswinkel – Goudveld Hoërskool
Con Spirito Debat-werkswinkel. Op 27 Februarie het ’n groep van ons leerders die Con Spirito Debat-werkswinkel bygewoon — ’n dinamiese en praktiese opleidingsessie waar hulle geleer het om sterker te […]
-
Swartland se Lienka looi hamer, diskus
Die ASA-jeugkampioenskap en SA-skolekampioenskap wink nou vir Lienka Brand van die Swartland nadat sy die rekords laat spat het by die onlangse Wes-Kaap atletiekkampioenskap in Stellenbosch.
-
Greg Beling Hokkietoernooi – Goudveld Hoërskool
Greg Beling Hokkietoernooi. Goudveld Hoërskool se 1ste seuns- en dogtershokkiespanne het vanjaar vir die eerste keer die groot eer gehad om deel te neem aan die Greg Beling Hokkietoernooi in […]













