
-
More than 100 000 Grade 1 learners start the school year across the Western Cape
Western Cape welcomes over 100,000 Grade 1 learners on their first day of school, with emotional parents and education minister celebrating.
-
Noord-Kaap se matriekuitslae toon grootste verbetering; klim van 9de na 6de posisie
Die Noord-Kaap is die provinsie in die land wat die grootste verbetering in sy matriekuitslae getoon het. Boonop het dié provinsie sy posisie as die een met die laagste slaagsyfer agtergelaat en tot in die sesde posisie van nege geklim.
-
Behoeftige leerders kry skooltassies op eerste dag van gr. 1
Nuwe gr.1-leerders van 30 skole oor die land heen het Woensdag 14 Januarie op hul eerste skooldag ‘n nuwe skooltas van Solidariteit Helpende Hand ontvang.
-
Hennenman spog met 100% slaagsyfer
Hoërskool Hennenman het ‘n 100 persent slaagsyfer en een van hulle leerlinge, Louan Kotze, het agt onderskeidings behaal. Hy is in die Top 50 van matrikulante in die Vrystaat vir 2026.
-
Uitstaande Matriekuitslae 2025 – Hoërskool Witteberg
Uitstaande Matriekuitslae 2025. Hoërskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate 🎓 Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ’n Totaal van 141 leerders het die Nasionale […]
-
FOTO GALLERY | Sit, gereed, . . . leer! Graad 1’s begin hul skoolreis
Graad 1-leerders begin hul skoolreis by Danie Ackermann en Dr. G.J. Joubert skole met opgewondenheid, trane en tweeling-spesialiteite.
-
Excellent Matric Results 2025 – Grey College superior results
Excellent Matric Results 2025. 🎓 Grey College Bloemfontein Academic Excellence Report. Celebrating the Class of 2025. Congratulations to our top 13 learners, who achieved above 80% across all subjects and […]
-
Top LSEN matriculant shows excellence has no barriers
Takunda Muchuweni excels despite congenital myopathy to achieve 7 matric distinctions, earning recognition as SA’s top LSEN learner in 2025.
-
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van […]
-
Outstanding Matric academic results – Grey High School
Outstanding Matric academic results. Matric Class of 2025. 🎓 Congratulations to the Matric Class of 2025 on their outstanding academic results! Grey is immensely proud of the remarkable accomplishments of […]













