
-
FIRST DAY OF SCHOOL PHOTOS: Noord-Kaap se graad 1’s glimlag breed
Duisende graad een-leerders in die Noord-Kaap het op Woensdag 14 Januarie met hul skoolloopbaan begin. Geniet die foto’s.
-
Tweelinge verwelkom – Primêre Skool Naudeville se 4 manne
Tweelinge verwelkom. Primêre Skool Naudeville in Welkom is sommer baie trots om vanjaar 2 tweelingpare in Graad 1 te verwelkom! ’n Spesiale welkom aan Duke en Hunter Jacobs, sowel as […]
-
Graad 1 leerders 2026 – Primêre Skool Naudeville spog
Graad 1 leerders 2026. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om vanjaar ’n groot groep Graad 1-leerders te verwelkom. Die Naudies spog met hierdie nuwe maatjies wat vol entoesiasme […]
-
Graad 12 Uitslae 2025 – Hoërskool Hoopstad
Graad 12 Uitslae 2025 – Hoërskool Hoopstad se Graad 12-klas van 2025 het met puik uitslae die jaar afgesluit. Negentien matrikulante het die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen afgelê. Hulle het ‘n […]
-
Impressive 2025 Matric Results – Maritzburg College superior
Impressive 2025 Matric Results. Maritzburg College – Celebrating Excellence. Maritzburg College, KwaZulu-Natal, proudly salutes the Class of 2025. This year’s top achievers have set an extraordinary benchmark, earning multiple distinctions […]
-
New high school opens in Ilitha Park to address Khayelitsha school demand
A new high school was officially opened at Ilitha Park today (13 January) to meet the demand for high schools in and around Khayelitsha.
-
WATCH | Thousands of learners miss first day of school
While parents posted back-to-school photos on social media, thousands queued from 05:00 at education offices seeking school placement.
-
Matriekklas van 2025 – Hoërskool Bultfontein
Matriekklas 2025 – Hoërskool Bultfontein skryf geskiedenis met hul Matriekklas van 2025. Bulties behaal vir die afgelope 25 jaar ‘n 100% slaagsyfer, asook ‘n indrukwekkende 15 onderskeidings. 32 Leerders van […]
-
Nuwe jaar, nuwe naam – Hoërskool DF Malan nou amptelik DF Akademie
Hoérskool DF Malan is nou DF Akademie. Behou Afrikaanse onderrig en Christelike waardes. Vier 100% matriekslaagsyfer en 502 onderskeidings in 2025.
-
Matriekuitslae Klas van 2025 – Hoër Tegniese Skool Drostdy
Matriekuitslae Klas van 2025. LIEFDE • RESPEK • VERANTWOORDELIKHEID • TROTS Met groot trots en dankbaarheid deel HTS Drostdy, Worcester, die uitsonderlike prestasies van die klas van 2025 in die […]













