
-
Aandreeks vol talent, opwinding
Vanjaar se Odensia-aand-reeks het weer wonderlike laerskoolrugby en -netbal opgelewer.
-
SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua nr 1 in SA
SA Tweekampkampioenskappe. Eden Tweekamp het die jaar op ’n glansryke hoogtepunt afgesluit met deelname aan die 49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn op 20 en 21 Maart. Hoërskool Outeniqua het uitgestyg […]
-
SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson
SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson se toutrekhelde het die afgelope naweek geskitter op die nasionale verhoog. Die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe is by Hoërskool Robertson aangebied. Met trots en groot […]
-
Dedication yields rewards
Welkom Aquatics swimmers Ashley Seymour and Drake O’Tool excelled at the South African Youth Championships, achieving 12 personal bests in 13 events. O’Tool earned a bronze medal in the 200m individual medley, marking a successful season for both athletes. Their…
-
Duitse Taaldiploma – Hoër Meisieskool Oranje
Duitse Taaldiploma: Foto: links, voor: Rewahae Mohapi, Thiamé Hoffman, Bonolo Phala, Anika Kotzé, Kaylin Maartens, Lasya Buys. Agter: Ruby da Silveira, Anabelle Laubscher, Mirah Louw, Dakota Breytenbach. Afwesig: Wilanie Jusjong, […]
-
Free State Road Series – Hoërskool Fichardtpark skitter
Free State Road Series. Hoërskool Fichardtpark – Fietsrynuus. Baie geluk aan Dané Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21 […]
-
Competition growth signals trust that maths’ ability to open doors simply adds up
The South African Mathematics Foundation has recorded the highest-ever participation in the South African Mathematics Olympiad (Samo) in 2026.
-
SA Mathematics Olympiad – St Charles College superior results
SA Mathematics Olympiad. St Charles College Shines in Round 1 of the SA Mathematics Olympiad. On 12 March 2026, St Charles College boys took part in Round 1 of the […]
-
Trompoppies kompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter
Trompoppies kompetisie. 🎉 JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste […]
-
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Stellenberg
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe. Tweekampprestasie van formaat! Sewe uitmuntende atlete van Hoërskool Stellenberg het die skool én die Westelike Provinsie met trots verteenwoordig by die 49ste Nasionale Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe. Die Westelike […]













