
-
Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga – BVHS staan uit
Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Die 2de krieketspan van BVHS het die afgelope week uitstekende vertonings gelewer by die Thabo Mofutsanyane o/19A-krieketliga. Hulle het beide hul wedstryde teen Hoërskool Paul Erasmus en […]
-
2026 SA Cup Downhill – SACS Downhill team remarkable
2026 SA Cup Downhill. SACS Downhill Report – SA Cup 2026, Round 1. The 2026 SA Cup Downhill Series launched in spectacular fashion at Zevenwacht Wine Estate. The SACS Downhill […]
-
ATKV Jeugtak nuwe bestuur – Hoërskool Hoopstad
ATKV Jeugtak nuwe bestuur – Hoërskool Hoopstad se ATKV Jeugtak nuwe bestuur is pas vir 2026 aangewys. Die nuwe jaar bring nuwe drome, vars idees en ’n span jong leiers […]
-
Kleuresport 2026 – Hoërskool Riversdal atlete skitter
Kleuresport 2026. Geelspan se dag van Glorie! Die atletiek-son het helder geskyn oor Hoërskool Langenhoven se sportvelde op 22 Januarie. Dit was toe die jaarlikse Kleuresport met groot opwinding afgeskop […]
-
Provincial & Inter-District Swimming – Glenwood House delighted
Provincial & Inter-District Swimming. 🏊 Glenwood House Swimmers Make Waves on the Provincial & Inter-District Stage. Glenwood House School, George, is celebrating a splash of success! Their swimmers have delivered […]
-
JF-krieketspeler laat rekord spat met 192 lopies in wedstryd
‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
-
Cross Country Motorcycle – Westville Boys’ High School superior
Cross Country Motorcycle. Celebrating Ross’s Championship Victory! Westville Boys’ High School proudly congratulates Ross on an exceptional 2025 season in the KZN Regional Cross Country Motorcycle Series. Competing in the […]
-
Highgate Eden Tweekampspan – Hoërskool Punt Mosselbaai
Foto voor: Sarai Roos, Lee-Anne Pretorius, Mienke Vorster, Khloe Welthagen, Rochelle van Niekerk. Agter Enoch Roos, Melchizedek Roos, Leroux Brandt, Lian Cilliers Highgate Eden Tweekampspan. Hoërskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik […]
-
MTBS word DTBS: Grootste interskole-atletiekbyeenkoms kry nuwe naam
MTBS word DTBS van 2026 af na DF Akademie se naamsverandering, met tradisie behoue vir 7 Februarie-interskole-byeenkoms.
-
Sentraal-Gauteng Gholfliga – Hoërskool Linden presteer
Sentraal-Gauteng Gholfliga. 🏌️♂️Hoërskool Linden het gister sy naam hoog gehou tydens die tweede bepaling van die Sentraal-Gauteng Gholfliga, wat by die Country Club Johannesburg en Waterkloof Gholfbane plaasgevind het. Hoërskool […]













