
-
Level 3 Regional Age swimming – Grey College superior results
Level 3 Regional Age swimming. 🏊 Grey College Swimming Report. Grey College extends heartfelt congratulations to all the boys who achieved Top 10 placements and won medals at the Level […]
-
SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit
SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie […]
-
Bloemhof o.16 Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Bloemhof o.16-hokkietoernooi. HMS Bloemhof o.16A-span wen Fairtree-toernooi! Hoër Meisieskool Bloemhof se o.16A-hokkiespan het die Fairtree o.16-hokkietoernooi met styl gewen! Die dogters het ’n ongelooflike reeks van agt wedstryde voltooi: sewe […]
-
Union-Hokkie-Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Union-Hokkie-Toernooi – Die o.18B-hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Union-Hokkie-Toernooi. Dit het plaasgevind in Graaff-Reinet en die o.18B-span het met styl en oorheersing gewen. Van die eerste […]
-
U16 Hockey Tournament – St Mary’s DSG Kloof superior results
U16 Hockey Tournament. St Mary’s DSG Kloof Crowned Champions of the St Mary’s U16 Hockey Tournament. The St Mary’s campus was alive with energy as 24 teams from across South […]
-
Level 3 Gala 2026 – Hoërskool Bultfontein blink uit
Level 3 Gala 2026 – Hoërskool Bultfontein se swemmers het onlangs hul staal gewys. Hulle het deelgeneem aan die Level 3 Gala 2026. Die Bulties-swemmers het weer gewys dat harde […]
-
Schools Water Polo SA – Glenwood House School delighted
Schools Water Polo SA. Glenwood House School, George, is proud to celebrate the outstanding achievements of Mia Gibson and Rosslyn Squair, who have been selected to represent Schools Water Polo […]
-
U16 Hockey Challenge Cup – Hoërskool Zwartkop staan uit
U16 Hockey Challenge Cup. Hoërskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. Hoërskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad […]
-
O.16A Prestige Rugbyweek – BVHS bied skouspelagtige rugby
O.16A Prestige Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool o/16A-rugbyspan wys karakter op eie bodem. Die afgelope week het die o16A-rugbyspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool die unieke voorreg gehad om op hul tuisveld […]
-
ASA Age Group Championships – Curro athletes outstanding
ASA Age Group Championships. From hurdles to the middle distance, Curro athletes sweep the board at ASA Age Groups. The Germiston Athletics Stadium crackled with promise this past weekend as […]













