
-
Con Spirito Kunswedstryd – Primêre Meisieskool Oranje Skitter
Oranje Eendjies skitter by Con Spirito Kunswedstryd – talent, kreatiwiteit en ’n uitstaande 97% (A+++) vir die Strykorkes!
-
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – ‘n Fees van Talent en Glans
Volkies vier talent en trots by die Allegretto Eisteddfod. Die leerders se glans inspireer en laat harte vol vreugde klop!
-
Vier talentvolle leerders gekies vir Interhoër Redenaarsspan
“Vier talentvolle redenaars is gekies vir die Interhoërspan en gaan Mpumalanga toe om hul skool met trots en passie te verteenwoordig
-
Wêreldklas binnenshuise krieketsentrum en ‘n Hyrox-gimnasium by Welkom-Gimnasium
Welkom Gimnasium het sy splinternuwe binnenshuise sportsentrum geopen – ‘n moderne gerief wat gemik is om sportontwikkeling en fiksheid tot nuwe vlak te neem..
-
Swimmers awarded after fruitful season
The Welkom Super Seals Club celebrated their season finale on June 6, recognizing swimmers for their dedication despite the closure of their pool for two months. Coach Corinne Mansill highlighted teamwork in achieving success. Awards were given across various levels,…
-
Ruvuan Olivier nuwe Skoolhoof van Hoërskool Bonnievale
Welkom aan Mnr Ruvuan Olivier, ons nuwe skoolhoof by Hoërskool Bonnievale! ’n Ervare leier met ’n passie vir onderwys, sport en gemeenskap.
-
Hoërskool Nelspruit debatspanne praat Bloemfontein vuurwarm
NHS-debatspanne het Bloemfontein vuurwarm gemaak in die ATKV-semi’s – met passie en oortuiging op pad na die nasionale finaal!
-
ATKV-Debatspan verteenwoordig Bloemhof by die Landsfinaal in Limpopo
Kaylie Herbst en Celina Quinot dring deur tot die ATKV-Debat Landsfinaal en verteenwoordig Bloemhof met trots op 3 Augustus in Limpopo.
-
Int Biology Olympiad – Westville Girls’ High Learner to Represent SA
Westville Girls’ High celebrates Delesha Rickilall, SA’s top Life Sciences Olympiad learner, heading to Lithuania to compete globally
-
Wiskunde Olimpiade – EG Jansen leerders deur na streeksuitdunne
Jansen se Wiskundesterre skitter! Vyf leerders dring deur na die streeksuitdunronde van die Wiskunde-olimpiade. #TrotsOpJulle













