
-
Erries leerder weer in Sinfonia Juventi-orkes
Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys. Baie geluk,Timon! […]
-
OAKDALE DOEN DIT WEER BY SOMER-INTERSKOLE
Tweehonderd ses-en-twintig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het die naweek na die Paarl gereis waar hulle aan die tradisionele Somerinterskole teen Boland Landbou deelgeneem het. Dit was […]
-
INTERPROVINCIAL JUNIOR TENNIS: 15 – 18 March 2019
Nelspruit Primary school tennis players selected for Interprovincial team. Mpumalanga Tennis Association would like to congratulate the Lowveld players that were selected to the Interprovincial team. Gabriella Koekemoer, Daniella Lombard […]
-
Point High School Metropolitan
The annual Metropolitan of Point High School in Mossel Bay, took place on Friday 25 January. As in the past the grade 8 girls had to design and make their […]
-
Laerskool Park Huissport 2019
Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek-seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords […]
-
Samukele Khumalo Arena
St Charles College from Pietermaritzburg, honoured their former Head Boy on Friday, 25 January 2019, at the official opening of the Samukele Khumalo Arena. In attendance were family and friends […]
-
Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van […]
-
NHS-atletiekbyeenkoms vanjaar waarlik vol prestige
‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super Interhoër in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op […]
-
HOËRSKOOL LANGENHOVEN SE TOPPRESTEERDERS
Op die foto bo: verskyn die toppresteerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in elke graad na afloop van die November-eksamen. Van links: Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van […]














You must be logged in to post a comment.