Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys.

Baie geluk,Timon! Die EHS is besonder trots op jou en wens jou alle sterkte toe met die repetisies en optredes wat voorlê.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article